Pamela Adlon

Pamela Adlon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Pamela Fionna Segall
Geboorte 9 Julie 1966 (1966-07-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pamela Adlon (gebore 9 Julie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grease 2 (1982) en Vampire Hunter D: Bloodlust (2000), en in die televisiereekse Louie (2010) en Better Things (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search